Oor

Dear Brothers and Sisters,

I am a cherubim angel in this life. I can’t remember my previous lives as we are each born with a spiritual veil. Without this veil, defeats what we came to learn and experience in this life. Our past lives and memories would interfere. But as we complete our lessons and slowly awaken, we begin to remember that we are not humans trying to experience something spiritual, but that we are spiritual beings come to experience human life.

I am slowly awakening and have returned to the path of Light. I discovered HeavenLetters and started reading them daily. During this process, I got a calling to translate HeavenLetters into Afrikaans. I will try to this task to the best of my ability with God’s assistance and will translate as often as possible.

This is my gift to my Afrikaans speaking Brothers and Sisters.

In Love and Light
Shane


Liewe Broers en Susters,

Ek is ‘n gerubyn engel in hierdie lewe. Ek kan nie my voorige lewens onthou nie omdat ons elkeen gebore word met ‘n geestelike sluier. Sonder hierdie sluier, sal dit die ondervinding wat ons in hierdie lewe kom leer het tot niet maak, ons voorige lewens en geheue sal hierdie lewensduur beinvloed. Soos wat ons lesse voltooi en stadig ontwaak, begin ons om te onthou dat ons nie mense is wat probeer om iets geestelik te beleef, maar dat ons geestelike wesens is wat menselewens kom beleef.

Ek is stadig besig om te ontwaak en het terug gedraai na die pad van die Lig. Ek het HeavenLetters ontdek en het begin om hulle daagliks te lees. Gedurende hierdie proses, het ek ‘n roeping ontvang om HeavenLetters in Afrikaans te vertaal. Ek gaan poog om hierdie taak te doen tot die beste van my vermoe met God se ondersteuning en sal die vertaalings so dikwels as moontlik te doen.

Hierdie is my geskenk aan my Afrikaans spreukende Broers en Susters.

In Liefde en Lig
Shane


Laat 'n antwoord

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: